118/2008 FIA HEALTCARE INTERMEDIARIES
Submitted on
11/28/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear FIA members,
Please find below a copy of a news release which was issued today on behalf of the FIA.
Should you have any queries, please contact me fo.....MORE
|
117/2008 UPDATE ON SALE OF M & F
Submitted on
11/27/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear Member
Please see the attached updated document with regards to the sale of Mutual & Federal.
Kind FIA Regards
Leoné Enslin
National Manager:.....MORE
|
116/2008 FATD OMBUD BESLISSING
Submitted on
11/26/2008
Geagte lid
Die FATD Ombud het ‘n landmerk beslissing gemaak teen ‘n tussenganger oor die kwessie of ‘n korttermynversekeringskontrak geag word ‘n jaarlikse of maandelikse ko.....MORE
|
115/2008 OMSKAKELING VAN REGSENTITEITE
Submitted on
11/24/2008
Geagte lid
Indien u u gelisensieerde private maatskappy wil omskakel na ‘n beslote korporasie of omgekeerd, is die vereistes by die RFD soos volg:
Bekom die nodige omskakelingsdokumente by.....MORE
|
114/2008 2008 VOLDOENINGSVERSLAG
Submitted on
11/19/2008
Geagte lid
Lede wat nie nodig het om ‘n voldoeningsbeampte aan te stel nie moet die 2008 voldoeningsverslag by die RFD indien nie later as 28 Februarie 2009 nie. Die rapporteringsdatum vir hi.....MORE
|
113/2008 FATD OMBUD BESLISSING
Submitted on
11/18/2008
Geagte lid
Die FATD Ombud het nog ‘n beslissing op sy webtuiste geplaas. In hierdie beslissing het hy ten gunste van die klaagster bevind op gronde van onvollediege/onbehoorlike advies van be.....MORE
|
112/2008 GESKIK EN BEVOEG VEREISTES 2008
Submitted on
11/17/2008
Geagte lid
Die aangehegte dokument verskaf ‘n beknopte oorsig van die opvallende aspekte in die jongste Bepaling van Geskik en Bevoeg Vereistes vir Finansiëlediensteverskaffers. Dit is u.....MORE
|
111/2008 PERSONAL SERVICE COMPANIES, CLOSE CORPORATIONS AND TRUSTS
Submitted on
11/16/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
ONLY MEMBERS WHO USED THE ASTUTE SYSTEM TO SUBMIT DECLARATIONS
Dear member
If you submitted a declaration in terms of the personal services companies, clos.....MORE
|
110/2008 JAARVERSLAE
Submitted on
11/15/2008
Geagte lid
Die jaarverslae van die FSB en die FATD Ombud is nou op hulle onderskeie webtuistes geplaas:
http://www.fsb.co.za/
Klik op Publications
Klik op Reports/Bulletins
Klik op FSB An.....MORE
|
109/2008 ROAD ACCIDENT FUND
Submitted on
11/14/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear Member
Please see the attached Road Accident Fund document for your attention......MORE
|
108/2008 FINANSIëLEDIENSTEWETTE ALGEMENE WYSIGINGSWET, 2008
Submitted on
11/13/2008
Geagte lid
Die Finansiëledienstewette Algemene Wysigingswet het op 1 November 2008 in werking getree soos gepubliseer in Staatskoerant 31561 van 31 Oktober 2008.
Neem asseblief kennis:
A.....MORE
|
107/2008 SASRIA NEWSLETTER 445
Submitted on
11/12/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear Member
Please see attached SASRIA PDF file for your perusal......MORE
|
106/2008 SASRIA NEWSLETTER 444
Submitted on
11/11/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear Member
Please see attached SASRIA PDF file for your perusal......MORE
|
105/2008 VOLDOENINGSVERSLAE 2008
Submitted on
10/20/2008
Geagte lid
Ek ontvang baie oproepe oor die indiening van die 2008 voldoeningsverslag. Die datums vir die indiening by die RFD het verander en hierdie verslae moet nie meer teen die einde van Oktobe.....MORE
|
104/2008 RFD JAARVERSLAG
Submitted on
10/14/2008
Geagte lid
Die 2008 jaarverslag van die RFD is nou op hulle webtuiste geplaas:
www.fsb.co.za
Klik op “Latest News”
Klik op “FSB Annual Report”
FIA groete.
Joe.....MORE
|
103/2008 FATD OMBUD BESLISSING
Submitted on
10/13/2008
Geagte lid
Die FATD Ombud het nog ‘n beslissing op sy webtuiste geplaas. Hierdie beslissing hou verband met die weiering van ‘n eis weens nie-betaling van premies. Die verpligtinge van .....MORE
|
102/2008 FATD OMBUD BESLISSING
Submitted on
10/7/2008
Geagte lid
Die FATD ombud het nog ‘n beslissing gemaak ten opsigte van ‘n fiktiewe polis wat deur ‘n tussenganger geskep is. In hierdie beslissing ondersoek die Ombud die leemtes .....MORE
|
101/2008 LANGTERMYNVERSEKERING EN BELEGGINGS
Submitted on
10/4/2008
Geagte lid
Besigtig asseblief die aangehegte dokument vir besonderhede oor die nuutgestigte Savings and Investment Association – South Africa (ASISA).
FIA groete.
Joe Kotzé
Nation.....MORE
|
100/2008 FATD NUUSBRIEWE
Submitted on
10/3/2008
Geagte lid
Die RFD het FATD Nuusbriewe 5 en 6 op hulle webwerf geplaas.
Nuusbrief 5 bevat waardevolle inligting vir die kleiner makelary ten opsigte van die indiening van voldoeningsverslae en f.....MORE
|
099/2008 FINANCIAL SERVICES LAWS GENERAL AMENDMENT ACT
Submitted on
10/2/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear member
The Financial Services Laws General Amendment Act, No 22 of 2008, has been published in Government Gazette no 31471 of 30 September 2008.
The A.....MORE
|
098/2008 S VERWYSINGS - NUWE PROSEDURE
Submitted on
10/1/2008
Geagte lid
Besigtig asseblief die aangehegte dokument wat konsep riglyne is oor belettingprosedures wat lewensversekeraars moet volg.
Fritz Rossouw, Compliance Officer, Broker Division of Old Mu.....MORE
|
097/2008 FIA EXPRESS AND FIA WEBSITE
Submitted on
9/30/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear member
On behalf of the FIA Board and other members we would like to welcome you to the FIA and all services offered. This includes a comprehensive corre.....MORE
|
096/2008 VERGOEDING VAN GESONDHEIDSORG MAKELAARS
Submitted on
9/22/2008
Geagte lid
Linza van Aswegen, voorsitter van die FIA Uitvoerende Gesondheidsorgkomitee, merk soos volg op oor bogenoemde onderwerp:
“Die FIA Uitvoerende Gesondheidsorgkomitee bevestig hier.....MORE
|
095/2008 Ronnie Napier appointed as Chairman of the SAIA Board
Submitted on
9/17/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear member
Please see the press release below with regards to the appointment of Ronnie Napier as Chairman of the SAIA Board:
17 September 2008
Ronnie.....MORE
|
094/2008 RFD INLIGTINGSBRIEF
Submitted on
9/16/2008
Geagte lid
Besigtig asseblief die aangehegte dokument wat ‘n verduideliking is van die nuwe regulasies op kommissiebetalings op kontraktuele spaarpolisse en vroeë beëindigingswaarde.....MORE
|
093/2008 KOLLEKTERING VAN PREMIES
Submitted on
9/15/2008
Geagte lid
Besigtig asseblief die aangehegte dokument indien u makelary premies van kliënte kollekteer. Die dokument is ‘n gewysigde artikel 19(3) verslag wat deur u goedgekeurde ouditeu.....MORE
|
092/2008(A) NUWE KOMMISSIE REGULASIES
Submitted on
9/14/2008
Geagte lid
Weens ‘n tegniese probleem was die aangehegte Pdf dokument nie ingesluit by die oorspronklike FIA Express wat gister gestuur is nie.
Dit is nou aangeheg. Dit is die Staatskoeran.....MORE
|
092/2008 NUWE KOMMISSIE REGULASIES
Submitted on
9/13/2008
Geagte lid
Besigtig asseblief die aangehegte dokumente wat die nuwe regulasies oor kontraktuele besparingskommissies en vroeë beëindigingswaardes is, en ‘n media vrystelling deur di.....MORE
|
091/2008 RMS JAARVERSLAG
Submitted on
9/5/2008
Geagte lid
Die 2007/2008 jaarverslag van die Raad op Mediese Skemas is vrygestel en kan op hulle webtuiste besigtig word:
www.medicalschemes.com
Lees asseblief die sewe doelwitte van die RM.....MORE
|
090/2008 UPDATE FIA / LUASA MERGER
Submitted on
9/4/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear Member
The merger between the FIA and Luasa is on track with no major stumbling blocks being experienced. Over the past two days, the two boards of FIA a.....MORE
|
089/2008 PERSOONLIKE DIENSTE MAATSKAPPYE
Submitted on
9/3/2008
Geagte lid
Besigtig asseblief die aangehegte dokument wat die konsep van ‘n persoonlike dienste maatskappy, beslote korporasie en trust en hulle belastingstatus verduidelik.
Astute FSE het.....MORE
|
088/2008 RFD KONFERENSIE OOR NUWE GESKIK EN BEVOEG VEREISTES
Submitted on
8/29/2008
Geagte lid
Besigtig asseblief die aangehegte dokumente oor ‘n konferensie wat deur die RFD aangebied word oor die nuwe Geskik en Bevoeg Vereistes. Hierdie vereistes sal waarskynlik vanaf 2010.....MORE
|
087/2008 WYSINGSWET OP DIE FINANSIELE INTELLIGENSIESENTRUM, 2008
Submitted on
8/28/2008
Geagte lid
Die Wysigingswet op die Finansiële Intelligensiesentrum is in Staatskoerant 31365 gepubliseer op 27 Augustus 2008.
Dit affekteer alle aanspreeklike instellings wat, in terme van .....MORE
|
086/2008 KATEGORIE II LISENSIE
Submitted on
8/27/2008
Geagte lid
Charmaine Koch is ‘n konsultant van die FIA wat aktief betrokke is by die RFD en Inseta. Lede wat gelisensieer is vir pensioenfonds voordele (sub-kategorie 1.7) en/of kollektiewe b.....MORE
|
085/2008 RFD APPELRAAD
Submitted on
8/26/2008
Geagte lid
In 2005 het die FATD Ombud ‘n beslissing gemaak teen ‘n makelaar wat betrokke was by die plasing van ‘n belegging by Leaderguard. Die makelaar het daarna teen die besli.....MORE
|
084/2008 SHORT-TERM INSURANCE BROKER CONTRACTS OR INTERMEDIARY AGREEMENTS
Submitted on
8/25/2008
LET WEL DIE EXPRESS IS NET IN ENGELS
Some of our members raised concerns about the Broker contracts that are on offer from certain Insurers.
At the Short-term Executive Committee meeting which w.....MORE
|
083/2008 BEPLANNING VAN U BESIGHEIDVOORTSETTING
Submitted on
8/21/2008
Geagte lid
Besigtig asseblief die aangehegte artikel deur Johann Maree, ‘n praktyksbestuur spesialis, oor hoe om te beplan vir voortsetting van u besigheid.
‘n Opname deur die RFD he.....MORE
|
082/2008 PREMIES & PROBLEME - OU MUTUAL
Submitted on
8/20/2008
Geagte lid
Sien asseblief hieronder ‘n boodskap van Ou Mutual.
As from Monday, the 18th of August 2008, Premiums & Problems Exam Edition 97 will be available for purchase via the Old Mutua.....MORE
|
081/2008 KLIENT DIENSINSTRUKSIE - AFRIKAANS
Submitted on
8/14/2008
Geagte lid
Besigtig asseblief die aanhangsel wat ‘n vertaling na Afrikaans is van die kliënt instruksievorm. Die instruksiedokument is deur SAFSIA bekom deur ‘n ooreenkoms met R.....MORE
|
080/2008 HSBC Document on The Future of Retirement
Submitted on
8/13/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear Member
To see this document please log on to the FIA website click on downloads and then click on the Financial Planning Committee and then click on the .....MORE
|
079/2008 SASRIA NEWSLETTER 443
Submitted on
8/10/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear Member
Please see attached SASRIA PDF file for your attention.
Kind FIA regards
Leoné Enslin
National Manager: Short Term Insurance
Financi.....MORE
|
078/2008 Road Accident Fund Amendment Act
Submitted on
8/7/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear FIA member
The Road Accident Fund Amendment Act has been promulgated with effect from 01 August 2008. Attached find an article that appeared in the Cape.....MORE
|
077/2008 IMPORTANT MUTUAL & FEDERAL ANNOUNCEMENT
Submitted on
8/6/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear member
Please read the very important attached PDF file received from Mutual & Federal.
Kind FIA regards
Leoné Enslin
National Manager: Sho.....MORE
|
076/2008 FATD NUUSBRIEF
Submitted on
8/4/2008
Geagte lid
Besigtig asseblief die nuutste FATD nuusbrief hierby aangeheg. Dit bevat waardevolle inligting oor huidige en toekomstige verwikkelinge oor voldoeningsaangeleenthede.
FIA groete.
J.....MORE
|
075/2008 AFTREEBEPLANNING
Submitted on
8/3/2008
Geagte lid
Besigtig asseblief die aangehegte dokument wat u op hoogte sal bring van die jongste verwikkelinge op die gebied van aftreebeplanning.
FIA groete.
Joe Kotzé
National Manager.....MORE
|
074/2008 KODE OP LEWENDE ANNUITEITE
Submitted on
8/2/2008
Geagte lid
Besigtig asseblief die aangehegte dokument wat die nuwe Kode op Lewende Annuïteite bevat wat teen 1 Februarie 2009 in werking sal tree.
Die Kode is bedoel om industrie standaarde.....MORE
|
073/2008 KLIENT INSTRUKSIE- EN MANDAATVORM
Submitted on
8/1/2008
Geagte lid
Besigtig asseblief die aangehegte dokument wat ‘n voorbeeld is wat u kan gebruik wanneer u ‘n kontraktuele verhouding met ‘n kliënt aangaan.
Die dokument was beko.....MORE
|
072/2008 BELASTINGWETTE WYSIGINGSWET 3 VAN 2008
Submitted on
7/31/2008
Geagte lid
Die aangehegte dokument is saamgestel deur Jenny Gordon, Senior Regsadviseur van Ou Mutual.
Dit verduidelik die jongste voorskrifte wat aftreefondse en belasbaarheid van ledevoordele ra.....MORE
|
071/2008 SASRIA NEWSLETTER 442
Submitted on
7/30/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear Member
Please see attached SASRIA PDF file for your perusal.
Kind FIA regards
Leoné Enslin
National Manager: Short Term Insurance
Financi.....MORE
|
070/2008 2008 VOLDOENINGSVERSLAG ELEKTRONIESE WEERGAWE
Submitted on
7/22/2008
Geagte lid
Indien u voorheen die voldoeningsverslag elektronies ingedien het, sou die RFD teen hierdie tyd die skakel tot die sagteware vir die 2008 voldoeningsverslag per e-pos aan u gestuur het. .....MORE
|
069/2008 FINANSIELE STATE
Submitted on
7/14/2008
Geagte lid
1. Alle FDV’s moet hulle finansiële state by die RFD indien binne ses maande na die finansiële jaareinde van die FDV. Finansiële state moet in terme van artikel .....MORE
|
068/2008 RFD HEFFINGS 2008
Submitted on
7/13/2008
Geagte lid
Lees asseblief die aangehegte dokument vir meer inligting oor die 2008 heffings betaalbaar deur alle Kategorie 1 gemagtigde finansiëlediensteverskaffers, spesifiek punte 15 en 16 op.....MORE
|
067/2008 2008 VOLDOENINGSVERSLAG
Submitted on
7/9/2008
Geagte lid
Neem asseblief kennis van die volgende:
1. ‘n Harde kopie van die 2008 voldoeningsverslag vir FDV’s wat vereis word om ‘n voldoeningsbeampte aan te stel kan van .....MORE
|
066/2008 RFD NUUSBRIEF VOL 6
Submitted on
7/8/2008
Geagte lid
RFD Nuusbrief volume 6 kan op die RFD se webtuiste besigtig word. Dit bevat notas oor geldwassery wetgewing en alle lede behoort die inhoud te bestudeer.
www.fsb.co.za
Klik op ̶.....MORE
|
065/2008 FATD OMBUD BESLISSINGS
Submitted on
7/6/2008
Geagte lid
Die Adjunk-Ombud het nog twee beslissings gemaak:
KORTTERMYNVERSEKERING
Andries Johannes van der Walt vs Professional Group Insurance
Die Adjunk-Ombud het die klagte teen die makel.....MORE
|
064/2008 RAAD OP MEDIESE SKEMAS NUUS
Submitted on
7/5/2008
Geagte lid
Die RMS het hulle jongste nuusbrief gepubliseer, Quarter 2:2008. Dit bevat verskeie insiggewende artikels relevant tot die industrie en die makelaar.
Die nuusbrief kan besigtig word b.....MORE
|
063/2008 FIA APPOINTMENTS
Submitted on
7/3/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear member
FIA president, Arnold vd Linde announced that, in line with a decision by the FIA Board of Directors, w.e.f. 1 July 2008,Mr Ben Rossouw has been a.....MORE
|
062/2008 WINNING WAYS SEMINARS
Submitted on
7/2/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear member
Below are details of the Winning Ways seminars presented by Moonstone Compliance. Also view the attachment for more information on the topics and .....MORE
|
061/2008 2008 VOLDOENINGSVERSLAG
Submitted on
7/1/2008
Geagte lid
Die 2008 voldoeningsverslag vir FDV’s met voldoeningsbeamptes vereis dat ‘n aantal aanhangsels daarby aangeheg moet word.
Ek het voorbeelde van sulke aanhangsels op ons we.....MORE
|
060/2008 MAKELAARS VOEG WAARDE TOE TOT GESONDHEIDSORG OMGEWING
Submitted on
6/30/2008
Geagte lid
Besigtig asseblief die aangehegte artikel wat in die FA News van vanoggend verskyn het. Ons is trots daarop dat ons ‘n lid het soos Andre Jacobs van AON, wat een van die aanbieders.....MORE
|
059/2008 RENAISSANCE MEDIESE SKEMA
Submitted on
6/23/2008
Geagte lid
Sien asseblief aangehegte verslag van die kurator van Renaissance Mediese Skema. U ondersteuning in die aangeleentheid sal waardeer word.
FIA groete.
Joe Kotzé
National Man.....MORE
|
058/2008 FATD OMBUD BESLISSING
Submitted on
6/19/2008
Geagte lid
Die aangehegte dokument hou verband met ‘n beslissing wat teen ‘n tussenganger gemaak is wat ‘n mediese plan aan ‘n kliënt verkoop het en in die proses versu.....MORE
|
057/2008 OPVOLG VAN HERNUWING VAN FIA PROFESSIONELE AANSPREEKLIKHEIDSSKEMA
Submitted on
6/13/2008
Beste Lid,
Rakende die nuwe Marsh-FIA Professionele Aanspreeklikheidsskema vir FIA lede verwys asseblief na die aangehegde.
Hierdie is slegs ‘n opvolg vir lede met ‘n aanvangsdatum v.....MORE
|
056/2008 FIA Kennis van BAV 9 Julie 2008
Submitted on
6/12/2008
Geagte FIA-Lid
Dit is werklik ‘n voorreg om u mee te deel dat die pas afgelope samesmelting tussen SAFSIA en VMR ‘n reuse sukses was. Die industrie en reguleerders kyk verseker met and.....MORE
|
055/2008 THE INSTITUTE OF HEALTH RISK MANAGERS (IHRM) BREAKFAST SEMINAR
Submitted on
6/11/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear member
The following seminar will be taking place at the end of June 2008 please see details below:
Date: Friday, 27 June 2008
Time:
Registrat.....MORE
|
054/2008 PENSIOENFONDSWET - ARTIKEL 14(7) OORDRAGTE
Submitted on
6/10/2008
Geagte lid
Die FIA en Vereniging van Kollektiewe Beleggingskemas was in verskeie samesprekings betrokke met Nasionale Tesourie en is onlangs die geleentheid gebied om die Parlementêre Komitee .....MORE
|
053/2008 FATD ASSESSERINGS - INSETA EN IMFUNDO
Submitted on
6/9/2008
Geagte lid
Sien asseblief hieronder opmerkings deur Ronel Burger van Imfundo oor die uitslae van assesserings. Dit bevestig al my vorige omsendskrywes in hierdie verband.
There currently is not .....MORE
|
052/2008 FRAUDLINE
Submitted on
6/7/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear member
The FIA is a member of Fraudline, should you have any reason to suspect cases of fraud in the industry that you would like to report, you can go d.....MORE
|
051/2008 RENAISSANCE MEDIESE SKEMA
Submitted on
6/6/2008
Geagte lid
Ons verwys na die verslag van die kurator van Renaissance wat gevind kan word op die webtuiste van die Raad op Mediese Skemas (http://www.medicalschemes.com/), sowel as die artikel wat i.....MORE
|
050/2008 EKSTERNE VOLDOENINGSBEAMPTES
Submitted on
6/5/2008
Geagte lid
Indien u deur die RFD gemagtig is om op te tree as voldoeningsbeampte vir FDV’s anders as u eie FDV, dan mag die aangehegte Staatskoerant op u betrekking hê.
Dit hou verban.....MORE
|
049/2008 SLEGS GEBRUIKERS VAN ASTUTE
Submitted on
6/3/2008
Geagte lid
U mag reeds Astute Nuus No 5 ontvang het waarin die verhoging van gebruikersfooie aangekondig word. Hierdie verhoging sal op 1 Julie 2008 in werking tree en beloop ongeveer 8,5% op huidi.....MORE
|
048/2008 2008 VOLDOENINGSVERSLAG
Submitted on
6/2/2008
Geagte lid
Die 2008 voldoeningsverslag is nou op die RFD se webtuiste geplaas. Indien u nie voorheen geregistreer het om die verslag elektronies in te dien nie kan u nou so doen deur die skakel te .....MORE
|
047/2008 ALGEMENE GEDRAGSKODE - WYSIGINGS
Submitted on
5/30/2008
Geagte lid
Lees asseblief die aangehegte dokument wat die Staatskoerant is wat wysigings en byvoegings bevat tot die Algemene Gedragskode.
Die wysigings is hoofsaaklik gemik op behoorlike openba.....MORE
|
046/2008 2008 VOLDOENINGSVERSLAG
Submitted on
5/29/2008
Geagte lid
Die 2008 voldoeningsverslag vir FDV’s met voldoeningsbeamptes is gepubliseer en is beskikbaar op die FIA webtuiste.
Neem asseblief kennis:
1. Hierdie verslag moet slegs.....MORE
|
045/2008 HERNUWING VAN PROFESSIONELE AANSPREEKLIKHEIDSDEKKING
Submitted on
5/26/2008
Beste Lid,
Rakende die nuwe Professionele Aanspreeklikheidsdekking vir FIA lede verwys asseblief na die aangehegde.
Die oorgrote meerderheid lede se hernuwing van hulle Professionele Aanspreekli.....MORE
|
044/2008 VOLDOENING EN RISIKOBESTUUR
Submitted on
5/25/2008
Geagte lid
Besigtig asseblief die aangehegte dokument wat u kan gebruik as ‘n riglyn vir ‘n risikobestuursplan.
Die 2008 voldoeningsverslag stel die volgende vrae:
Does the FSP em.....MORE
|
043/2008 GESKIK EN BEVOEG VEREISTES
Submitted on
5/23/2008
Geagte lid
Indien u SLEGS vir korttermynversekeringsprodukte gelisensieer is en nog nie die vereiste krediete behaal het nie, lees dan asseblief die aangehegte dokument.
Enige navrae in hierdie .....MORE
|
042/2008 RENAISSANCE MEDIESE SKEMA
Submitted on
5/22/2008
Geagte lid
Lees asseblief die aangehegte persverklaring wat deur die Raad op Mediese Skemas uitgereik is.
Dit is ‘n tweede persverklaring wat volg op die omsendbrief van die RMS waarna ver.....MORE
|
041/2008 RENAISSANCE MEDIESE SKEMA
Submitted on
5/18/2008
Geagte lid
Lees asseblief die aangehegte omsendbrief wat deur die Raad op Mediese Skemas uitgereik is.
Linza van Aswegen, voorsitter van die FIA se Nasionale Mediese Komitee, merk soos volg op:
.....MORE
|
040/2008 FATD OMBUD BESLISSINGS
Submitted on
5/12/2008
Geagte lid
Lees asseblief die aangehegte artikel wat vandag in FA News verskyn het.
Dit hou verband met twee gevalle waar verlof tot appèl geweier is teen beslissings gemaak deur die FATD O.....MORE
|
039/2008 Short Term Insurance Act - Regulation 4.2 and 4.4(a) of Part 4- Publications in the Government Gazette
Submitted on
5/11/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear members
Please visit the FSB website to view latest publications in the Government Gazette regarding amendments to the Short Term Insurance Act regulatio.....MORE
|
038/2008 SASRIA CIRCULAR N0 440
Submitted on
5/10/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear Member
Please see attached SASRIA PDF file for your perusal.
Kind FIA regards
Leoné Enslin
National Manager: Short Term Insurance
Financi.....MORE
|
037/2008 RFD JONGSTE NUUS
Submitted on
5/6/2008
Geagte lid
Die RFD het verskeie nuuswaardige dokumente op hulle webtuiste geplaas:
www.fsb.co.za
Klik op “Latest News”
Hier sal u die FSB Bulletin: First Quarter 2008 vind met.....MORE
|
036/2008 FATD ASSESSERINGS AANBIEDINGE
Submitted on
5/5/2008
Geagte lid
Sien asseblief datums van aanbiedings wat gehou gaan word oor FATD assesserings. Hierdie assesserings is soortgelyk aan dié wat deur UNISA aangebied is in 2004. Lede wat nog hulle v.....MORE
|
035/2008 BELASTING - PERSOONLIKE DIENS MAATSKAPPYE, BESLOTE KORPORASIES EN TRUSTS
Submitted on
4/24/2008
Geagte lid
Besigtig asseblief die aangehegte dokument wat die belastingimplikasies verduidelik vir persoonlike diens maatskappye, beslote korporasies en trusts.
Die beëdigde verklaring moet.....MORE
|
034/2008 WERKGEWERS - VERPLIGTE WETTE
Submitted on
4/23/2008
Geagte lid
Vermy boetes van die Departement van Arbeid – vertoon hierdie muurkaarte by u kantoor:
Daar is steeds baie werkgewers wat nie ‘n opsomming van die Wet op Gelyke Indiensnem.....MORE
|
033/2008 FATD OMBUD BESLISSINGS
Submitted on
4/22/2008
Geagte lid
Die FATD Ombud het nog vier beslissings gemaak. Hierdie beslissings is op hulle webtuiste geplaas:
www.faisombud.co.za;
Hou pyltjie op “Determinations” en klik op 2008; .....MORE
|
032/2008 FATD HEFFINGS 2008
Submitted on
4/21/2008
Geagte lid
Lees asseblief die aangehegte dokument vir meer inligting oor die 2008 heffings betaalbaar deur alle gemagtigde finansiëlediensteverskaffers.
Die datum waarop die heffings bereke.....MORE
|
031/2008 GESKIK EN BEVOEG VEREISTES
Submitted on
4/11/2008
Geagte lid
Hierdie dien as ‘n herinneraar aan die FATD assesserings wat deur INSETA aangebied word indien u nog krediete moet behaal in terme van die Geskik en Bevoeg vereistes.
Vir meer i.....MORE
|
030/2008 WFIS: SUSPISIEUSE TRANSAKSIES
Submitted on
4/10/2008
Geagte lid
Lees asseblief die aangehegte dokument. Dit bevat riglyne oor suspisieuse en ongewone transaksies en die rapporteringsplig wat op alle lede geplaas word. Lede wat gelisensieer is slegs v.....MORE
|
029/2008 GESKIK EN BEVOEG VEREISTES
Submitted on
4/9/2008
Geagte lid
Sien asseblief die aangehegte dokument vir besonderhede van opleiding wat deur FPI aangebied word vir diegene wat vir gesondheidsorgprodukte gelisensieer is. Onthou dat u steeds kan verk.....MORE
|
028/2008 VERHOGING VAN LIBERTY GROEPSVOORDELE
Submitted on
4/8/2008
Geagte Lid,
Vind asseblief aangeheg die Liberty tariewe vir 2008-2009. Goeie nuus is dat die Lewensdekking se tariewe vir die afgelope 3 jaar onveranderd gebly het. Maak ook seker dat u kennis neem.....MORE
|
027/2008 FIA EMBLEEM
Submitted on
4/4/2008
Geagte lid
Weens verskeie versoeke stuur ek weer die FIA embleem.
Sien asseblief die aangehegte lêers tesame met die FIA Grafiese Standaarde wat streng nagevolg moet word.
Vriendelike FI.....MORE
|
026/2008 GUARDRISK APPèL OP MEDIESE PRODUKTE
Submitted on
4/3/2008
Geagte FIA lede
Vind aangeheg ‘n kopie van die Hoë Hof van Appèl se uitspraak in die saak tussen Guardrisk Versekeringsmaatskappy Bpk. v Registrateur van Mediese Skemas. Die Ho.....MORE
|
025/2008 VOLDOENINGSNUUS 43: BOTSINGS VAN BELANG
Submitted on
4/2/2008
Geagte lid
Vind asseblief hierby aangeheg notas oor BOTSINGS VAN BELANGE wat u welkom is om te gebruik. Die dokument bevat ‘n voorbeeld van hoe u ‘n botsings van belange beleidstuk kan .....MORE
|
024/2008 BESLOTE KORPORASIES - JAARLIKSE OPGAWES
Submitted on
3/31/2008
Geagte lid
Sien asseblief die aangehegte dokument wat verband hou met jaarlikse opgawes wat by die Registrateur van Beslote Korporasies ingedien moet word.
U ouditeur of rekenkundige beampte beh.....MORE
|
023/2008 BELASTING OP ENKELBEDRAGVOORDELE
Submitted on
3/26/2008
Geagte lid
Die aangehegte dokument van SAID verduidelik die belasting op enkelbedragvoordele.
FIA groete.
Joe Kotzé
National Manager: Compliance/Financial Planning/Medical
Financial .....MORE
|
022/2008 DRAFT REGULATIONS ON CONTRACTURAL SAVINGS
Submitted on
3/20/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear member
For the past three years the FIA, together with other representative bodies and the LOA, have been engaged in debating the matter at hand with Nat.....MORE
|
021/2008 KOLLEKTERING VAN PREMIES EN OUDIT VEREISTES
Submitted on
3/18/2008
Geagte lid
Daar blyk onsekerheid te wees oor die kollektering van premies en ouditering van finansiële state.
Die volgende stel die korrekte posisie in terme van artikel 19 van die Wet op F.....MORE
|
020/2008 SANTAM BOODSKSAP
Submitted on
3/5/2008
Geagte Lid
Aangeheg asseblief vind skrywe van Santam.
Vriendelike groete
Leoné Enslin
Nasionale Bestuurder: Korttermyn Versekering
Financial Intermediaries Association of Southern Af.....MORE
|
019/2008 KORTTERMYN VERSEKERING: M+F REAGEER OP KRAGONDERBREKINGS
Submitted on
3/1/2008
Geagte lid
Aangeheg vind asseblief inligting van Mutual + Federal ontvang rakende beurtkrag.
Vriendelike FIA Groete
Leoné Enslin
Nasionale Bestuurder: Korttermyn Versekering
Financia.....MORE
|
018/2008 KORTTERMYN VERSEKERING: SANTAM REAGEER OP KRAGONDERBREEKINGS
Submitted on
2/29/2008
Geagte Lid
Ons het die volgende skrywe van Santam ontvang rakende beurtkrag.
Vir jou gerief is die volgende dokumente aangeheg:
.'n Brief met meer inligting oor die mediaboodskap.
. Die ope.....MORE
|
017/2008 TOESIGHOUDING OOR VERTEENWOORDIGERS
Submitted on
2/28/2008
Geagte Lid
Sien asseblief die aangehegte dokument wat die pligte van die FDV verduidelik wanneer ‘n verteenwoordiger in diens geneem word of op mandaat werk, en sodanige verteenwoordiger vold.....MORE
|
016/2008 KORT TERMYN BASIESE RIGLYNE
Submitted on
2/27/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear Member
We have received the Basic Business Guidelines from SAIA. These files are available on our website under Downloads.
To view these files and to a.....MORE
|
015/2008 FATD OMBUD BESLISSINGS
Submitted on
2/25/2008
Geagte lid
Die FATD Ombud het nog twee beslissings gemaak waarin die klagtes teen die tussengangers verwerp is. Hierdie beslissings is op hulle webtuiste geplaas:
- www.faisombud.co.za;
- Hou .....MORE
|
014/2008 VOLDOENINGSVERSLAE EN FINANSIËLE STATE
Submitted on
2/22/2008
Geagte lid
Ek het so pas die volgende feite by die RFD bevestig:
1. FDVs wat versuim het om voldoeningsverslae vir vorige jare in te dien sal binnekort briewe in hierdie verband ontvang en da.....MORE
|
013/2008 2008 VOLDOENINGSVERSLAE
Submitted on
2/21/2008
Geagte lid
Die datums vir rapportering en indiening van die 2008 voldoeningsverslae is gekonsolideer en sal nie meer afhang van die finansiële jaareinde van die FDV nie.
Die nuwe datums is .....MORE
|
012/2008 FATD GESKIK EN BEVOEG VEREISTES
Submitted on
2/19/2008
Geagte lid
Onthou asseblief die volgende finale datums indien u steeds krediete moet behaal om aan die Geskik en Bevoeg Vereistes te voldoen:
- 31 Desember 2008 – indien u gelisensieer is .....MORE
|
011/2008 FIA & FPI OOREENKOMS
Submitted on
2/18/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear member
Please see the attached word document regarding the agreement between the FIA & the FPI with regards to fees.
Kind regards
Miekie Jooste
Fi.....MORE
|
010/2008 FATD OMBUD BESLISSINGS
Submitted on
2/17/2008
Geagte lid
Die FATD Ombud het nog twee beslissings gemaak. Hierdie beslissings is nog nie op hulle webtuiste geplaas nie.
Sien asseblief aanhangsels.
FIA groete.
Joe Kotzé
National .....MORE
|
009/2008 FATD OMBUD BESLISSINGS
Submitted on
2/12/2008
Geagte lid
Die FATD Ombud het nog twee beslissings gemaak. Hierdie beslissings kan gelees word by –
· www.faisombud.co.za
· Klik op “Determinations 2008”
o .....MORE
|
008/2008 RFD EN KRAGBEURTE
Submitted on
2/11/2008
Geagte lid
Neem asseblief kennis van die aangehegte omsendbrief van die RFD.
FIA groete.
Joe Kotzé
National Manager: Compliance/Financial Planning/Medical
Financial Intermediaries Asso.....MORE
|
007/2008 FATD OMBUD BESLISSINGS EN APELLE
Submitted on
2/10/2008
Geagte lid
Die FATD Ombud het nog twee beslissings gemaak. Hierdie beslissings kan gelees word by –
· www.faisombud.co.za
· Klik op “Determinations 2008”
o .....MORE
|
006/2008 BRIEF VAN DIE HOOF BESTUUR
Submitted on
1/21/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear Member
It is the beginning of a new era for the recently formed FIA. We trust that you all had a wonderful festive season and enjoyed a well deserved rest......MORE
|
005/2008 MEDIESE AKKREDITERING
Submitted on
1/18/2008
Geagte lid
HERINNERAAR:
1. Lees asseblief die aangehegte dokument ten einde 'n verlies aan inkomste te vermy weens 'n versuim om u akkreditering betyds te hernu. Die vorige bedeling is herroep d.....MORE
|
004/2008 FATD OMBUD BESLISSING
Submitted on
1/17/2008
Geagte lid
Die FATD Ombud het nog ‘n beslissing gemaak. Hierdie beslissing kan gelees word by –
• www.faisombud.co.za
• Klik op “Determinations 2007”
̶.....MORE
|
003/2007 SAIA BULLETIN
Submitted on
1/15/2008
LET WEL DIE XPRESS IS NET IN ENGELS
Dear Member
Please take special notice that we have stopped the distribution of the hard-copy of the
SAIA Bulletin, as it is now available via e-mail.
.....MORE
|
002/2007 RFD APPELRAAD
Submitted on
12/6/2007
Geagte lid
Die RFD Appélraad het uitspraak gelewer in die Smit Garrun en Renier Reyneke appél. In ‘n vroeëre beslissing het die FATD Ombud ‘n bevinding teen Smit Garrun g.....MORE
|
001/2007 ARTIKEL 14 OORDRAGTE
Submitted on
12/4/2007
Geagte lid
Neem asseblief kennis dat die VMR Nasionale Lewenskomitee nou bekend staan as die FIA Finansiëlebeplanningskomitee (Financial Planning Committee).
Sien asseblief hieronder inligt.....MORE
|